HUIS 1 (2 Persone)
1 Dubbelbed, mikrogolf oond, yskas, tv, ketel en breekgoed met n badkamer.
Koste R 350.00 Per nag 2 persone
Sleutel deposito R150.00 (Terugbetaalbaar)
KAMERS 2 & 3 & 4 (2 Persone)
1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, yskas, ketel en breekgoed geen badkamer.
Koste R260.00 per nag
Sleutel deposito R100.00 (Terugbetaalbaar)
HUISE 5 & 6 (4 Persone)
2 Slaapkamers - 1 Dubbelbed, 2 enkelbeddens ten volle toegeruste kombuis met n tv en n badkamer
Koste R500.00 per nag 4 persone, ekstra volwasse persoon R50.00 p.n R20.00 per kind.
Sleutel deposito R300.00 (Terugbetaalbaar)
HUIS 8 (4 Persone)
Sitkamer, ten volle toegeruste kombuis, tv 2 slaapkamers met badkamer.
Koste R600.00 Per nag 4 persone, ekstra volwasse persoon R50.00 p.n R20.00 per kind.
Sleutel deposito R300.00 (Terugbetaalbaar)
HUIS 9 (2 Persone)
1 Dubbelbed, mikrogolf oond, yskas, tv, ketel en breekgoed met n badkamer.
Koste R 350.00 per nag slegs 2 persone.
Sleutel deposito R150.00 (Terugbetaalbaar)
PERDEKAMERS (11 Persone)
4 Slaapkamers met 3 enkelbeddens per kamer - Geen eetgerei
Koste R1000.00 per nag
BLOEKOMKAMERS (16 persone)
8 Slaapkamers met 3 of 2 enkelbeddens per kamer - Geen eetgerei
Koste R1000.00 per nag
Besprekings is eers geldig as 50% van die totale verblyf ontvang is
wat nie terugbetaalbaar is nie.
BEWYS VAN BETALING MOET ASB PER SMS, WHATSAPP OF E POS GESTUUR WORD
Sleutel deposito moet met aankoms betaal word wat terugbetaal word sodra die inventaris nagegaan is.
WOONWA EN TENT STAANPLEK
Privaat R240.00 per nag dit sluit 1 of 2 volwasse persone in
laerskool kinders slegs R20.00 per kind per nag, voorskool betaal nie.
Dagbesoek R50.00 per persoon. Dagbesoekers word slegs toegelaat om vir gaste wat hier kamp of in gastehuise bly te kom kuier.
SAWA/KSA R220.00 p.w.p.n 2 volwasse eie skoolgaande kinders
Bloekompoort FNB Account Number 63015124009 Branch 230936