Welkom by Bloekompoort

Hierdie woonwapark is gelee op die R54, 6km vanaf vaaldam, 16km vanaf Drie Riviere, 70km van Johannesburg en 46km van Heidelberg. Die oord is sowat 6 jaar oud. Dit is in n rustige en veilige area.

Op die oomblik het ons meer as 200 kragpunte, Party van die kragpale het sateliet skottels op, bring net jou eie dekodeerder. Van die staanplekke het plavleisel en die oord beskik oor heelwat bloekom en ander bome.

‘n 50kva krag opwekker is geinstalleer vir krag onderbrekings van Eskom.
Bloekompoort
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za