Akkomodasie & Fasiliteite

  • Swembad en kinderswembad (baby pool)
  • 4 x Sale
  • Ablusieblok 1 - 4 x Storte; 4 x Toiliette, 5 x wasbakke en een bad. (Mans en dames elk)
  • Ablusieblok 2 – 4 x Storte, wasbakke, toilette (vir die dames) en ook 2 x gesinsbadkamers.
  • Ons het 4 sale met 32 opvou en 14 ronde tafels en meer as 300 stoele met 5 gas branders, n’ yskas, warmwater urn’s, mikrogolfoond, TV’s, DVD, klankstelsel met koordlose mikrofone.
  • 2 x pooltafels (R2.00 munte) en daar is heelwat dart boards, 'en n buite TV op die stoep
  • Op aanvraag is bingo, kareoke/musiek gratis beskikbaar wat sorg vir pret op Saterdagaande.
  • Ons het ook n kombuis met bediening plekke Breekgoed (borde ens.). “Catering” kan ook gereel word om tot en met 300 gaste. As n groep van meer as 10 woonwaens /tente 3 keer in die selfde jaar hier kamp dan gee ons vir almal vir 1 Sondag n gratis ontbyt.

Bruilof Fasiliteite

Omgewing

  • Net buite die oord het ons n “tuck shop” en drankwinkel met fnb outo teller en ook n masjien om
  • Airtime,top tv prepaid,dstv betalings en elektrisiteit te koop
  • Daar is geen visvang water nie alhoewel Vaaldam sowat 10 km vanaf die oord is.
    Indien u ook by n woonwa, boeremusiek of perde uithou klub wil aansluit kan ek julle laat weet wanneer die spesifieke groep By bloekompoort kamp.
  • Boeremusiek funksies  vir 2016: 19-21 feb, 18-20 maart, 15-17 april , 13-15 mei , 2-4 sept, 30-2 okt, 28-30 okt, 25-27 nov