Tariewe 2026

HUIS 1                   (2 Persone)

1 Dubbelbed,  mikrogolf oond, yskas, tv, ketel en breekgoed met n badkamer.

Koste R 350.00 Per nag 2 persone

Sleutel deposito R150.00 (Terugbetaalbaar)

 

KAMERS 2 & 3 & 4           (2 Persone)

1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, yskas, ketel en breekgoed geen badkamer.

Koste R260.00 per nag

Sleutel deposito R100.00 (Terugbetaalbaar)

 

HUISE 5 & 6        (4 Persone)

2 Slaapkamers - 1 Dubbelbed, 2 enkelbeddens ten volle toegeruste kombuis met n tv en n badkamer

Koste R500.00 per nag 4 persone, ekstra volwasse persoon R50.00 p.n R20.00 per kind.

Sleutel deposito R300.00 (Terugbetaalbaar)

 

HUIS 8                   (4 Persone)

Sitkamer, ten volle toegeruste kombuis, tv 2 slaapkamers met badkamer.

Koste R600.00 Per nag 4 persone, ekstra volwasse persoon R50.00 p.n R20.00 per kind.

Sleutel deposito R300.00 (Terugbetaalbaar)

 

HUIS 9                   (2 Persone)

1 Dubbelbed,  mikrogolf oond, yskas, tv, ketel en breekgoed met n badkamer.

Koste R 350.00 per nag slegs 2 persone.

Sleutel deposito R150.00 (Terugbetaalbaar)

 

PERDEKAMERS (11 Persone)

4 Slaapkamers met 3 enkelbeddens per kamer -  Geen eetgerei

Koste R1000.00 per nag

 

BLOEKOMKAMERS (16 persone)

8 Slaapkamers met 3 of 2 enkelbeddens per kamer - Geen eetgerei

Koste R1000.00 per nag

 

 

Besprekings is eers geldig as 50% van die totale verblyf ontvang is

 wat nie terugbetaalbaar is nie.

BEWYS VAN BETALING MOET ASB PER SMS, WHATSAPP OF E POS GESTUUR WORD

Sleutel deposito moet met aankoms betaal word wat terugbetaal word sodra die inventaris nagegaan is.

 

WOONWA EN TENT STAANPLEK

Privaat  R240.00 per nag dit sluit 1 of 2 volwasse persone in

laerskool kinders  slegs R20.00 per kind per nag, voorskool betaal nie.

Dagbesoek R50.00 per persoon. Dagbesoekers word slegs toegelaat om vir gaste wat hier kamp of in gastehuise bly  te kom kuier.

 

SAWA/KSA R220.00 p.w.p.n 2 volwasse eie skoolgaande kinders

Die oord beskik ook oor n kapel vir kerkdienste en troues.

 

BELANGRIK!!

  • Bespreking van al die huisies is eers geldig as ons 50% van die totale verblyfkostes ontvang het(dit is ongelukkig nie terugbetaalbaar nie ) en dan op die dag van aankoms die res.
  • Bring asb eie komberse
  • En ook R300.00 sleutel deposito wat terugbetaalbaar is as sleutels terug besorg is.
  • Die sale se sleutel deposit is R150.00 en is terugbetaalbaar wanneer die sleutels terug is.
  • Rook is ook verbode in die huisies!
  • Dag besoekers word met toestemming toegelaat alleenlik om kampeerders te besoek.
  • Dag besoekers kos R50.00/dag/persoon.
  • Boeremusiek naweke kos n bietjie meer.
  • Kinders onder 25jaar moet deur hulle ouers vergesel word as hulle wil kamp.

Bankbesonderhede

Bloekompoort
FNB
Rekening nommer 63015124009
Tak kode 230936