Tariewe 2021

Die Kamp tarief is PER NAG (kinders is tussen 7 en 12 jaar oud)

  1. Vir woonwaens of tente R100 per persoon. Kinders is R20/kind
  2. Ons het 3 oornag slaapplekke (no 2, 3, 4) sonder badkamer of kombuis met  2 x enkelbeddens ,hangkas en yskas. Party het n dubbelbed in ,is geskik vir 2 persone. Koste is: R260.00/nag en dit sluit 2 persone in
  3. 4 Tenvolle toegeruste huisies (no 1, 5,6,8,9): R500 per nag sluit 4 persone in.
  • Beddegoed
  • Breekgoed
  • Warm water
  • TV met 7 kanale
  • Badkamer en toilet
  • Kombuis
  • 'n Dubbelbed met 2 enkel beddens bring net jou eie kos en drinkgoed
  • Op naweke moet 2 nagte bespreek word
  1. 'n Derde saal (perdesaal) is ook beskikbaar met 4 slaapkamers(elkeen het 2 of 3 enkelbeddens in) n kombuis en aparte ablusieblok wat geskik is vir familie saamtrekke.
    Die saal is te huur vir R 3 000 n dag. Die koste vir die oornag kamers is R 1000.00 per nag.
  2. Bloekomkamers het 16 enkel beddens. Dit is gelee langs die perde saal. R 1 000 per nag.
  3. Die oord beskik ook oor n kapel vir kerkdienste en troues.

 

BELANGRIK!!

  • Bespreking van al die huisies is eers geldig as ons 50% van die totale verblyfkostes ontvang het(dit is ongelukkig nie terugbetaalbaar nie ) en dan op die dag van aankoms die res.
  • Bring asb eie komberse
  • En ook R300.00 sleutel deposito wat terugbetaalbaar is as sleutels terug besorg is.
  • Die sale se sleutel deposit is R150.00 en is terugbetaalbaar wanneer die sleutels terug is.
  • Rook is ook verbode in die huisies!
  • Dag besoekers word met toestemming toegelaat alleenlik om kampeerders te besoek.
  • Dag besoekers kos R50.00/dag/persoon.
  • Boeremusiek naweke kos n bietjie meer.
  • Kinders onder 25jaar moet deur hulle ouers vergesel word as hulle wil kamp.

Bankbesonderhede

Bloekompoort Fnb Sasolburg rekening nommer 62436638798 branch 230936

Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za